083 524 3744

56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa

Welkom by die
Ou Meulteater

raak tuis by ons

 
Volgende Vertonings
Rocco de Villiers - Beautiful Beautiful Favourites
Thu, Feb 20
Ou Meulteater // Old Mill Theatre
Feb 20, 8:00 PM – 10:05 PM
Ou Meulteater // Old Mill Theatre, 56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa
Gewilde pianis Rocco de Villiers bring ‘n keur van gustelinge treffers!
Tanja Storm - Eva Cassidy Tribute
Fri, Feb 21
Ou Meulteater // Old Mill Theatre
Feb 21, 8:00 PM – 10:05 PM
Ou Meulteater // Old Mill Theatre, 56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa
The Eva Cassidy Story is a heart-tugging tribute and live concert experience that journeys through Eva's incredible catalogue of work. This show features all of Eva's greatest hits performed by the diverse Tanja Storm and fellow musicians. Sit back and allow yourself to be transported back in time.
Koos Kombuis
Sat, Mar 14
Ou Meulteater // Old Mill Theatre
Mar 14, 8:00 PM – 10:05 PM
Ou Meulteater // Old Mill Theatre, 56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa
Schalk Sing Sleg
Fri, Mar 20
Ou Meulteater // Old Mill Theatre
Mar 20, 8:00 PM – 10:05 PM
Ou Meulteater // Old Mill Theatre, 56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa
Schalk Bezuidenhout is terug by Die Ou Meulteater met 'n splinternuwe vertoning, wat stand-up komedie met vlymskerp en skreeusnaakse liedjies - oor alles en nog wat - kombineer.
Koos van der Merwe
Fri, Apr 17
Ou Meulteater // Old Mill Theatre
Apr 17, 8:00 PM – 10:05 PM
Ou Meulteater // Old Mill Theatre, 56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa
Faraway George
Sat, Jan 25
Ou Meulteater // Old Mill Theatre
Jan 25, 8:00 PM – 10:05 PM
Ou Meulteater // Old Mill Theatre, 56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa
Aanhangers van die folk-sanger, Faraway George, kan regmaak vir ’n groot bederf! Kom geniet 'n glasie wyn in ons huis-teater en word weggevoer.
Liani Reynolds en Almero Welgemoed
Fri, Jan 24
Ou Meulteater // Old Mill Theatre
Jan 24, 8:00 PM – 10:05 PM
Ou Meulteater // Old Mill Theatre, 56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa
Liani en Almero is kunstenaars met musiek wat een ding duidelik maak: stories maak saak! Hierdie vertoning bestaan uit solo optredes deur Liani en Almero asook ‘n paar liedjies en verhale wat hul saam deel. Die gehoor kan verwag om op ‘n intieme manier deel te word van die verhale en musiek.
 

Teater Nuus

Het jy gehoor?

 

Die Teater se Nuwe Jas

Ons geliefde Ou Meulteater is besig om 'n paar veranderinge te ondergaan. Die voorportaal verander in 'n kuns gallery (die kunswerke is te koop op ons webtuiste) en die binnekant van die teater word geverf. Baie dankie aan al ons borge! 

As jy voel jy wil op enige manier uithelp by die teater, kontak ons gerus. Saam kan ons hierdie juweel weer laat skitter.

"All the world's a stage, and all the men and women merely players: they have their exits and their entrances; and one man in his time plays many parts, his acts being seven ages"

William Shakespear

 
 

Contact Us

56 Mill, Bertville, Paarl, 7680, South Africa

083 524 3744